Westville | |
---|---|
Koördinate: 29°49′52″S 30°55′30″O / 29.83111°S 30.92500°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Munisipaliteit | eThekwini |
Oppervlak | |
• Totaal | 30,76 km2 (11,88 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 30 508 |
• Digtheid | 992/km2 (2 570/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 42.0% |
• Indiërs/Asiërs | 22.1% |
• Bruin mense | 2.6% |
• Swart mense | 32.5% |
• Ander | 0.7% |
Taal (2011) | |
• Engels | 72.2% |
• Zoeloe | 17.3% |
• Afrikaans | 5.4% |
• Xhosa | 1.9% |
• Ander | 3.2% |
Westville is 'n woongebied naby Durban in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika, wat 20 km binneland toe vanaf Durban se sentrale sakegebied geleë is. Westville het ontwikkel uit 'n nedersetting van Duitse immigrante wat in 1948 aangekom het. Dit is vernoem na Martin West, die eerste Luitenant-Goewerneur van Natal.[2]
Westville is sentraal geleë ten opsigte van talle townships, naamlik Cato Manor, Clermont en Chesterville.